Tuisnywerheid

Die tuisnywerheid bied… ’n heerlike verskeidenheid tuisgebak, waaronder vars gebakte brood, beskuit en skuinskoek, heerlike tuisgemaakte konfyt en lekkernye vir die langpad.

Ons poog ook om u bekend te stel aan plaaslike handwerk produkte om kreatiwiteit aan te moedig.