Kroeg

Die pragtig ingerigte kroeg gaan u verras met die verskeidenheid van biere, shooters, spiritualieë en ander mengeldrankies

Die wynlys gaan u beslis beïndruk

Vir die manne wat op hulle deurpad net gou na die jongste krieketuitslae of ander interessanthede op die sportkanaal wil loer … daar is ’n TV (moet net nie vir mevrou sê nie!) hoewel sy ook welkom is in die kroeg!

Veilige parkering is beskikbaar agter die gebou. Volg net die parkeerpyltjie wat duidelik gemerk is.