Akkomodasie

Besoekers wat in Griekwastad wil oornag kan tuisgaan in GRIQUA GUEST HOUSE, Parkstraat 10,DSCF2690.jpg Griekwastad.

Die netjies ingerigte gastehuis het vier kamers:

  • Dubbelbed met en-suite bad en stort;
  • Driebedkamer met en-suite stort;
  • Driebedkamer met en-suite stort; en
  • Driebedkamer met eie badkamer met stort.

DSTV in al die kamers

Veilige parkeringDSCN0012.jpg

Braaigeriewe


Besoekers kan hulle etes by Proviand Restaurant geniet.Gebruik van kombuisfasiliteite/selfsorg

Vir besprekings skakel 082 876 4956, e-pos: griquaguest@gmail.com of voltooi die vorm onderaan.

 

AA_Logo.png Voted-110px.jpg

 Enkelkamer
 Dubbelkamer
 Driebedkamer
 

Captcha Code

Click the image to see another captcha.
 
AA_Logo.png Voted-110px.jpg